Scan voor CodexCoëfficiënt
Die Stellenbosche kerls
Ook wel: Bobbejaan klim die berg
- Bobbejaan klim die berg,
so haastig en so lastig.(bis)
Bobbejaan klim die berg
om die Rooinek te vererg.
Hoera vir die boer, hoera!
O, moe nie huil nie, moe nie treur nie,
die Stellenbosse kêr'ls kom weer.(bis) - Bobbejaan sluip die dal,
so haastig en so lastig.(bis)
Bobbejaan sluip die dal
om die Rooinek t' overval.
Hoera vir die boer, hoera!
- Bobbejaan kruip die haag,
so haastig en so lastig.(bis)
Bobbejaan kruip die haag
om die Rooinek te verjaag.
Hoera vir die boer, hoera!
Auteursrechtinformatie over dit lied
