Loading...
Terug

Scan voor CodexCoëfficiënt

Ou tante Koba

Pagina in liedboeken:  
  1. Ou tante Koba, die is so dom;
    Sy roer haar koffie met haar groottoon om.
    Ou tante Koba die is so bly,
    Sy denk, sy sal een skoonseun kry.

    Keerzang:
    Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie
    Dis ’n andermanse goed, waar jullie om stry;
    Andermanse koffie
    Andermanse tee
    Andermanse dogter die dans julle mee.
  2. Lank is die seun, en kort is sy pa
    Mooi is die dogter en lelik haar ma
    Dis te ver te loop en te na om te ry
    Hoe sal ek maak om die blom te kry?
  3. Bo op die berg daar staan ’n blom
    Ek weet niet hoe te maak om by te kom;
    My perd is dood en my os is lam,
    Dis ’n andermanse goed, waar jy om kamp.