Scan voor CodexCoëfficiënt
Ver op hoë berge
-
Ver op hoë berge, O-o-oo, O-o-oo,
Sit ek eensaam in die nag,
By my vuurtjie, stil op wag,
Ver op hoë berge. -
’k Denk nou kom my liefste,
’k Sie van verre kom die wa,
Die my liefste skat daar dra,
Ver op hoë berge. -
Droom is weer voorbij nou,
’k Sit weer eensaam in die nag,
By my vuurtjie stil op wag,
Ver op hoë berge.