Loading...
Terug

Scan voor CodexCoëfficiënt

Kittie

Pagina in liedboeken:  
  1. Kittie is een mooie ding, ver oor die diepe see,
    Op haar vinger is een ring, ver oor die diepe see.

    Keerzang:
    Ver in die wereld Kittie, Kittie
    Ver in die wereld Kittie, Kittie oor die see.
    Sy laat haar draai en sy laat haar swaai.
    Maar sy laat haar niet verraai. (x2)
  2. Kittie is verloof aan my, ver oor die diepe see
    Met haar sal ek kerk toe ry, maar nie oor die diepe see.
  3. Sy kan draai en sy kan swaai, ver oor die diepe see,
    Nooit sal sy haar laat verraai, ver oor die diepe see.