Terug

Scan voor CodexCoëfficiënt

Die sweep het geklap

Ook wel: Trekliedjie, Trekliedje

Tekst: Antoinette Elisabeth Carinus-Holzhausen (1883-1945)
Muziek: 'Tenting on the Old Camp Ground',
Walter Kittredge (1834-1905)
Pagina in liedboeken:  
  1. Die sweep het geklap en die wawiele draai,
    al agter die rooispan aan.
    Ons hart is swaar, die skeiding is daar
    van die plaas waar ons tuiste staan.
    Trek oor die vlakte en trek oor die rand.
    Stadig nou, briek aan draai.
    Hotagter, haaragter, vat nou die wa!
    Geluk lê net om die draai.
    Uitspan vanaand, uitspan vanaand,
    uitspan op Mooifontein.
    Hotagter, haaragter, vat nou die wa!
    Geluk lê net om die draai.
  2. Met jou aan my sy, o liefste van my,
    dan vrees ek geen gevaar.
    Die wildernis in om die vryheid te win,
    daar word ons drome waar.

Auteursrechtinformatie over dit lied

Tekst verkregen via Leuvens Liedboek vzw
YouTube