Scan voor CodexCoëfficiënt
Die rietjie
Solank as die rietjie in die water lê,
in die water lê, in die water lê,
solank as die rietjie in die water lê,
blommetjie, gedenk aan my.
in die water lê, in die water lê,
solank as die rietjie in die water lê,
blommetjie, gedenk aan my.
- En ek vat haar om haar nekkie,
soen haar op haar bekkie,
blommetjie, gedenk om my.(bis)
- En ek vat haar aan haar handjie,
lei haar om die rantjie,
blommetjie, gedenk aan my.(bis)
Auteursrechtinformatie over dit lied
