Scan voor CodexCoëfficiënt
Suikerbossie
-
Suikerbossie, ’k wil jou hê, (x2)
Suikerbossie, ’k sal jou krê,
En wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onder deur die maan, (x3)
Ek en mij suikerbossie saam.
Sij kan nie kos kook nie, haar kos is rou,
Sij kan nie thee maak nie, haar thee is flou,
Sij kan nie brood bak nie, dis als verbrou.
Tog wag ek suikerbos, nog net vir jou!
Ja Siena, ek es lief vir jou,
Suikerbossie, ’k wil jou hê,
Suikerbossie, ’k sal jou krê,
Al sou jou mamma wat ook sê! -
Suikerbossie, ’k wil jou hê (x2)
Suikerbossie, ’k sal jou krê,
En wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onder deur die maan, (x3)
Ek en mij suikerbossie saam.
Sij kan wel woordjes sê waar ek van hou,
Haar oogjes fonkel soos die môredou,
En praat van lekker lag, so aan die tou.
Ai, Suikerbos, ek wag, kom word mij vrou!
Ja Siena, ek es lief vir jou,
Suikerbossie, ’k wil jou hê,
Suikerbossie, ’k sal jou krê,
Al sou jou mamma wat ook sê!